Verblyf naby Lavandou:

 

  • White Linen Guesthouse
  • Ndlovu Lodge
  • Kitty Hawk Lodge
  • Arendskops
  • Three Thymes INN
  • Die Woestynroos Gastehuis
  • MyAula Guest House/Gastehuis
  • Bronberg View Guesthouse
  • Zwavelpoort Guesthouse

Algemene inligting:

 

  • Uber: Reël asb. vooraf vir jou ‘n Uber indien jy van hulle dienste gebruik maak, daar is nie Uber in die omgewing nie. Jy kan hulle voor af bespreek.
  • Kroeg: Daar is kaartfasiliteite by die venue. (Jy kan ‘n tab oop maak indien jy sou wou.)
  • Die venue is rolstoel vriendelik.
  • Daar sal karwagte wees wat die voertuie sal op pas.
  • Daar mag geen eie drank wees nie, jy sal versoek word om die perseel te verlaat.

• Geen foto’s tydens die seremonie mag geneem word nie. Ons sal julle kans gee om foto’s te neem.