Lavandou Wedding Venue,
Graham Road, Tierpoort,
Pretoria Oos
18 Mei 2019
14:45 vir 15:00
Dragkode: Semi-formeel. (Geen denims.)
Geskenk idee:
Ons huis is reeds gevul met toebehore asook baie liefde.
So spaar jouself die moeite en maak 'n geskenk van sente.
Geen kinders word toegelaat nie.
RSVP: 26 April 2019
*Foto's geleen van Lavandou se webwerf.